Iets oor my

Ek is sinies van geaardheid en daarom gooi ek graag ’n klip in die bos om te sien of daar enige reaksie is. Ek vertel graag stories; sommiges van hulle op die waarheid gebaseer en ander suiwer uit die duim gesuig. Ek hoop julle sal saampraat, ’n stuiwer in die armbeurs gooi, ’n mening uitspreek; miskien oortuig julle my om my klip in ’n ander bos in te gooi.

2 Responses to Iets oor my

  1. BB sê:

    Daar is ‘n paar klippies te gooi by vrinne van my – “wosonki” – ook ‘n wordpress blog. Ek is seker jy kan ‘n heerlike bydrae maak by die meer onlangse onderwerpe😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s